Zackie Mostert en die wriemelende wurmkoekies

by Jaco Jacobs

★★★★☆
4.4 (611)

US$3.42

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie … Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends … Zackie en Vincent het DRINGEND geld nodig. Anders gaan hulle die opening van die FANTASTIESE nuwe PRETPARK misloop. Daarom maak hulle ’n plan om HOPE geld te maak. Zackie besluit om koekies te bak en by die skool te verkoop. Maar ongelukkig is daar ’n vlieg in die salf … oftewel ’n SAPPIGE, WRIEMELENDE wurm in die koekiedee