Zackie Mostert en die vreeslike verjaarsdag

by Jaco Jacobs

★★★★★
4.7 (628)

US$3.42

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Zackie se beste vriend, Vincent, verjaar een van die dae. Zackie beplan ’n BAIE SPESIALE partytjie. Dit gaan ’n GROOT verrassing wees. Maar ongelukkig besluit Anton om sy partytjie op presies dieselfde dag te hou — en hy gaan seker maak daar is NIEMAND by Vincent se partytjie nie. Wie gaan die beste partytjie in Granaatstraat hou? Dis OORLOG! Hierdie is die twaalfde boek in die baie gewilde Zackie Mostert-reeks. Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, kulkun