Z-A-K: Die reis na Zenkion

by Theresa van Baalen

★★★★☆
3.8 (619)

US$4.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Sluit by Mitch, Lionel en Imke aan vir ’n aksiebelaaide avontuur oor aliens, astrotuie en ’n soeke na antwoorde. Z-A-K: Die reis na Zenkion is die opvolg van die eerste boek in die Z-A-K-reeks, Z-A-K: Die Blou Planeet.