Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks

by Unknown

★★★★☆
4.4 (611)

US$9.99

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks is in essensie ’n nostalgiese blik op sy grootwordjare op die platteland van Suid-Afrika gedurende die 1950's en 1960's. Die omgewing waarin hy grootgeword het en sy gene het as’t ware saamgespan om van hom ’n befaamde sportman te maak. Mense soos sy ouers – met hul vormende invloed wat hom aan sport sowel as die kunste bloot gestel het – en inspirerende persoonlikhede soos Breyten Breytenbach, Dirk Bogarde en meer, word die goue draad wat deur hierdi

Explore Related Tags