Wonderlike ware dierestories

by Wendy Maartens

★★★★☆
3.9 (620)

US$4.31

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Van slim diere tot dapper diere – en selfs diere wat wêreldberoemd geword het! Die 31 ware dierestories in hierdie bundel sal jou met nuwe oë na ons dierevriende laat kyk. Wendy Maartens se toeganklike, lewendige vertellings sal jong diereliefhebbers vasgenael hou.