Wêreld van Wolwe: #3 Derde mag
US$4.73
15% OFF CODE: SAVE15
Description
“Jou pa is ’n moordenaar,” sis Wolfgang. “Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ookskiet. Wag maar, daardie dag kom.”Joshua Reinders se lewe is ’n gemors. Hy dra ’n groot geheim: Hy is ’n weerwolf. En sy pa is’n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag.Die afskuwelike leier van die Wêreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort. En hy wildie seun terughê. Of Joshua gaan sterf.Maar sal dit werklik gebeur? Joshua sal vir sy lewe moet veg en van Wolfgan