Wêreld van Wolwe 2: Tweede asem

by Fanie Viljoen

★★★★☆
4.4 (611)

US$5.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

“Dis weird om te weet jy is ’n weerwolf. Maar dis ook cool.” Joshua Reinders se lewe het ’n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is ’n weerwolf. Maar dit bring ook ’n nuwe probleem: Sy pa mag glad daarvan uitvind nie, want hy jag weerwolwe. Netnou skiet hy ook sy eie seun. Joshua moet nou leer hoe om die weerwolf-transformasie, sy TWEEDE ASEM, te hanteer. Hy kan nie altyd vir volmaan wag voor hy in ’n weerwolf verander nie. Nie met al die nuwe gevare wat in Droomhoek opduik nie. Soos Gio, sy vorig