Weefselsoute vir Kinders

by Margaret Roberts

★★★★☆
3.8 (605)

US$2.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Die 12 belangrikste weefselsoute is minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees om optimale gesondheid te verseker. Hierdie merkwaardige soute kom in die aarde se gesteentes en grond voor en in gewasse wat organies in mineraalryke grond verbou is. In hierdie boek, ’n opvolger van Weefselsoute vir Heilsaamheid, fokus Margaret Roberts op weefselsoute wat kinders se ontwikkeling en welsyn sal bevorder – vanaf babas tot tieners. Elke weefselsout word in ’n afsonderlik