Waarom Kameelperd se nek so lank is
US$6.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
In hierdie storieboek vertel Wendy Maartens ’n paar van die lekkerste volksverhale uit ons Afrika-diereryk, op haar kenmerkende toeganklike manier. Die 25 stories is perfek vir voorlees en selflees – en is ’n besliste moet-hê-item op elke kind se boekrak!