Vrae en feite vir nuuskierige agies

by Adinda Vermaak

★★★★☆
3.5 (616)

US$5.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet ... ... waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as ’n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde werklik slim is. Dalk soek jy net wenke oor hoe om jou spelling en skryfwerk te verbeter, of hoe om goeie toesprake te maak ... Hierdie inligting en nog vele