Voëls van Eenderse Vere
US$1.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige African Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby. Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg, en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy geveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjie moet ’n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar se goeie maat en na ’n dag se harde we