Virus

by Jaco Jacobs

★★★★★
4.7 (614)

US$5.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Bly weg van daardie goed wat in die strate ronddwaal. Selfs al lyk hulle soos jou familie en vriende, jou buurman of buurvrou, die ou of meisie op wie jy jou hart verloor het. As jy gelukkig is, verskeur hulle jou binne sekondes. As jy nie so gelukkig is nie en dit oorleef… wel, dís die scary deel.Net sewe dae. Dis al wat nodig is om die wêreld tot stilstand te ruk.’n Week gelede was Jake nog ’n doodgewone sewentienjarige. Nou is hy een van die enigste oorlewendes in ’n verwoeste stad. Daarom v