Verwoerdburg

by Johan Rossouw

★★★★☆
4.4 (611)

US$4.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

“Jakes is ’n bliksem. Uit en uit. Hy’t ons deur die ore gewerk. Padgegee toe ons hom die nodigste gehad het.” Jakes Botha dink hy het sy grootwordjare op Verwoerdburg uit sy gestel geskryf. Hy lei immers ’n goeie lewe met die spieël van die Middellandse See voor sy skryftafel in Monaco uitgestrek. Maar hoekom kan hy nie weer aan die skryf kom nie? En waarom pla gedagtes aan sy eertydse klasmaats hom steeds? Die lys van mense waarmee hy afgereken het, is lank, insluitend dik Karel wat so drink, g