Verweerskrif
US$3.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Vanaf die verskyning van Dogter van Jefta, op agtien jaar, was Antjie Krog op pad om een van die hoogs aangeskrewe en mees gelese Afrikananse digters te word. Byna veertig jaar later kom sy met ? bundel wat ouer-word karteer, met verse wat die grense tussen liriek en bieg, die persoonlike en openbare, uitwis. Verweerskrif is ? bundel wat aftakeling en verwering vreesloos en ekstaties in die oog staar. In haar unieke stem beskryf Krog die taboes in die verskuiwende gemoedstoestande van die menopo