Vereeniging
US$9.99
15% OFF CODE: SAVE15
Description
“Dit was die begin van die einde van die ou orde: ons het nie geweet wat aangaan nie en kon nie meer sonder die ystervuis van die veiligheidsmagte regeer nie.” So sê Leon Wessels, gewese adjunkminister in PW Botha se Staatsveiligheidsraad. is dieselfde Wessels wat onlangs uitgetree het as menseregtekommissaris van demokratiese Suid-Afrika. Hy loop hier sy persoonlike reis na, van jong berede polisieman tot grondwetskrywer tot pleitbesorger vir menswaardigheid. In dieselfde asem vertel hy van die