Veilig en vreesloos
US$4.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Dit is maklik om jou kind teen die meeste gevare te beskerm. Jy stuur hulle vir swemlesse, hou hulle hande vas as julle die straat kruis en sit valhelms op as julle fietsry. Maar hoe beskerm jy jou kinders teen seksuele misbruik? Veilig en vreesloos bied aan ouers die basiese beginsels en veiligheidsmaatreels sodat jy, jou kinders van voorskool tot tienerfase teen seksuele misbruik kan beskerm . Die boek fokus nie op die terapie en behandeling van kinders wat reeds seksueel misbruik is nie, maar