Vakansiepret 1: ’n Piekniek op die strand
US$3.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf! Maar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodi