Uit die Oond

by Fay Lewis

★★★★★
4.5 (570)

US$5.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Wat kan meer verleidelik wees as die geur van vars gebakte brood of sjokoladekoek uit jou kombuis om vriende en familie mee welkom te heet? Uit die Oond is propvol watertand resepte, getoets en deeglik beproef deur die skryfster. Stap-vir-stap aanwysings en oorgenoeg foto's haal die misterie uit die eksakte wetenskap en dien as inspirasie vir elkeen wat nog nooit die moed gehad het om self koek, kleinkoekies, skons, brood, croissants, ensovoorts, te bak nie. Vir die wat meer ervare is, is daar r