Tweede Kans op Geluk,'n

by Sophia Kapp

★★★★☆
3.8 (619)

US$2.17

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Nanette gaan terug na haar skoonouers se plaas - Geluk - maar dinge is nie hoe sy dit onthou nie. Haar seer en swaarkry is eg - maar is dit net een kant van die storie? Ontstig ontdek sy dat haar swaer - Barry - wat sy maklik kon afmaak as ongevoelig is iemand wat weet wat die liefde is en hoe diep dit kan reik.