Trouens en terloops

by Valiant Swart

★★★★☆
4.1 (622)

US$4.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Trouens en terloops is ’n samestelling van Valiant Swart se rubrieke wat in Baba & Kleuter, Rapport en rooirose verskyn het. Valiant skryf met deernis van die mense om hom: sy dogtertjie se grootword, sy seun se tienerjare en vriende en familie wat sy lewe raak. Vervleg deur die stories, Valiant die musikant, die mense wat hy ontmoet en dit wat hy saam met hom neem wanneer hy na sy reise terugkeer. Valiant Swart word bestempel as een van die voorste Afrikaanse liedjieskrywers van die afgelop