Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns (5th ed.)
US$5.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Enigeen wat met verlange terugdink aan ’n geliefde ouma se spesiale melktert of melkkos, of ’n tannie se heerlike bobotie en vetkoek, behoort hierdie boek in sy of haar kombuis te hê! Vir diegene wat lief is vir tradisionele Suid-Afrikaanse kos sal hierdie resepte vir seker help om die verlange na geliefkoosde disse te stil. Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns is ’n versameling resepte wat die modern kok daartoe in staat stel om dieselfde heerlike maaltye voor te sit as dié wat ons voorouers g