Toorwoorde roep my
US$4.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
In Toorwoorde roep my word Valiant Swart se lirieke saamgevat in ’n besonderse en poëtiese bundel. Hierdie versameling is meer as net liedtekste, dit is digkuns uit die pen van ’n ware woordkunstenaar. Valiant Swart word bestempel as een van die voorste Afrikaanse liedjieskrywers van die afgelope twintig jaar. Hy word wyd gerespekteer as liriekskrywer, en het reeds meer as ’n honderd oorspronklike komposisies op CD vrygestel. Valiant Swart het spesiale vermelding gekry vir Toorwoorde roep my in