Tolla van der Merwe: Konsert van die lewe

by Tania du Toit

★★★★★
4.8 (615)

US$4.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Tien jaar na sy dood, word Tolla van der Merwe steeds onthou vir sy stories, sy unieke taal, sy humor in Afrikaans, maar meer dalk nog deur die wat hom geken het vir sy aardsheid, sy menslikheid, vir hoe hy ander op soveel vlakke aangeraak en onvoorwaardelik van homself gegee het. Maar wat het Tolla so spesiaal gemaak? Na amper vyf jaar se werk aan hierdie boek, voel die skrywer sy het nog nie die volle antwoord nie. "Ek bly verwonderd oor volwasse mans met wie ek onderhoude gevoer het wat vier,