[email protected]

by Carina Diedericks-Hugo

★★★★☆
3.7 (618)

US$4.54

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Thomas en Hannes kan nie wag om ’n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. ’n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid ’n gevaarlike rekenaarvirus.