Sy is veilig
US$5.49
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Sy is veilig is ’n onthulling van die donker wêreld van mensehandel. Emma van der Walt vertel met deernis en rou eerlikheid die hartverskeurende stories van wat werklik agter die skerms van die seksbedryf en slawehandel aangaan.