Susanna M Lingua Omnibus 2

by Susanna M. Lingua

★★★★☆
4.0 (607)

US$6.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Duisend sterre: As stiefdogter van ’n welaf Portugese sakeman, het Eyesha vryhede wat haar vriendinne nie veroorloof is nie. Sy rits die wêreld vol, eers op haar bromponie, toe in haar sportmotor. Sy mag selfs haar man kies. Haar lewe is ongekompliseerd, tot die geheimsinnige Filipe haar agtervolg, haar liefde wen ... en eindelik haar hart breek. Kasteel van die Arend: Rynie besoek haar familie in ’n Italiaanse dorpie met ’n eeue oue kasteel. Sy kry toestemming by die eienaar, die markies Renald