Superma (en ander mites)
US$6.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Om kinders groot te kry is ’n uitdaging waarvoor daar nie keuring of eksamens is nie, en jou bondeltjie liefde word ook nie met ’n handige handleiding afgelewer nie. Superma (en ander mites) bied ’n humoristiese kykie op swangerskap, geboortes, babadoeke, seks na kinders en die hoeveelheid wyn wat daarmee gepaard gaan. Ons almal streef om superma’s te wees en dit help om soms die humor in die harde werklikheid raak te sien. Chantelle noem ’n ding op sy naam, selfs al is dit ’n lelike ding met ’n