Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika (2nd ed.)
US$8.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Suider-Afrika het byna 400 soogdierspesies – van klein skeerbekke en vlermuise tot olifante, leeus en renosters. Die streek is ook die tuiste van baie seesoogdiere – robbe, dolfyne en walvisse – wat in kuswater en dieper water voorkom. Hierdie nuwe uitgawe van Veldgids tot die Soogdiere van Suider-Afrika is omvattend hersien om die jongste taksonomiese beskouings weer te gee en is uitgebrei om spesies in te sluit wat in Angola, Zambië en Malawi voorkom. Die gids sal help om die groot diere en oo