Stroomop

by Harald Pakendorf

★★★★★
4.5 (612)

US$5.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Wat gaan deur ’n koerantredakteur se kop as ’n woedende John Vorster hom vroegoggend bel oor kritiese beriggewing? Hoe hanteer hy dit wanneer ’n kabinetsminister een van sy verslaggewers met die vuiste wil bydam? Of as ’n groep regse belhamels ’n politieke nuushond teer en veer? Hoe kry ’n Afrikaanse koerant dit reg om tydens die apartheidsjare volledig oor ANC-beleidstandpunte te rapporteer sonder dat die veiligheidspolisie se sensors ingryp? Harald Pakendorf beantwoord dié vrae, en nog vele me