Stalmaats 16: Wegholrit

by Lize Roux

★★★★☆
3.5 (616)

US$3.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Anri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor die afrigtingskamp wat voorlê. Maar wat gaan skielik met Karen aan? Anri-hulle moet probeer uitvind wat fout is met Karen, voor dit te laat is…