Stalmaats 1: Perdedrome

by Lize Roux

★★★★☆
4.2 (609)

US$3.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Anri mis haar beste maat en haar ou ryskool. Sy is sommer vies omdat haar pa na ’n ander dorp verplaas is. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan en Karen, twee van die ruiters by haar nuwe ryskool. Sommer gou word Anri deel van die opwinding by die Dagbreek-ryskool… Sal Anri en haar nuwe maats gekies word vir die Stalmaats-span?