Spoke, Speurders en Straatkafees

by Nerine Ahlers

★★★★☆
4.2 (609)

US$4.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Parys. Die stad van romantiese straatkafees. Aantreklike ouens. En boonop die modehoofstad van die wêreld. Lindie en haar vriendinne kan nie wag vir die toer na Frankryk nie. Maar sommer op die lughawe begin dinge al skeefloop ...