Spesiale (en geheime) Agent Peter van der Wind en die Chinese draak

by Carina Diedericks-Hugo

★★★★☆
4.0 (607)

US$3.42

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Peter van der Wind is net elf jaar oud, maar hy is ’n spesiale (en geheime) agent. Wat? Cool? Nee, dis nie cool nie. Dit is GLAD nie cool nie, want hy is net ’n geheime agent omdat hy ’n baie spesiale ... uhm ... wel ... talent het. Moenie lag nie ... Hy laat winde. Hard. So hard dat hy kan vlieg.