Soene, sonroom en seestrome
US$4.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Lindie en haar vriendinne, beleef oudergewoonte hope opwinding in die Bergrif Meisieskool se koshuis. Maar toe Mia per ongeluk met ’n geheimsinnige pakkie opgeskeep sit, begin die moeilikheid hulle agtervolg. Soene, sonroom en seestrome is die sewende titel in Nerine Ahlers en Alet Steenkamp se gewilde SSS-reeks.