Smullekker vegetaries

by Sonia Cabano

★★★★★
4.5 (570)

US$5.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Sonia en Jade se entoesiasme vir geurig kook sprankel behoorlik uit elke bladsy van Smullekker Vegetaries! Dié boek bevat prettige en eenvoudige vegetariese resepte, noukeurig uitgesoek om in die behoeftes van jong werkendes en bedrywige gesinne tot gesondheidsbewuste hedoniste te voorsien. Deur meestal plaaslike bestanddele te gebruik, dek die resepte alles van maklike, alledaagse disse, ligte happies en eenvoudige versnaperinge, tot vernuwing en ontgifting met suiwer kos, tot hedoniese feeste