Slym se stories

by Fanie Viljoen

★★★★☆
3.7 (604)

US$4.93

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Sedert die verskyning van die eerste slym-boek in 2004 het dié oulike wurm en sy aanhangers al hope avonture saam beleef. Vir die eerste keer verskyn al vier Slym-boeke saam in een pragtige volkleur-omnibus, met illustrasies deur die skrywer, Fanie Viljoen.