Slym en die towertapyt

by Fanie Viljoen

★★★★☆
3.6 (603)

US$3.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Slym die wurm en sy paddavriend, Paddavoet, is in die moeilikheid omdat hulle in juffrou Plat Anna se klas gelag het. As straf moet hulle die hele klas én die stoorkamer skoonmaak. Maar in die stowwerige stoorkamer ontdek hulle iets ongelooflik…