Slange & Slangbyt in Suider-Afrika (2nd ed.)
US$5.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt. Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto's help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, wat die leser lewensbelangrike noodhulpinligting gee. Slange en Slangbyt in Suider-Afrika is helder