Selna Visser: My hel in Dubai

by Ilse Salzwedel

★★★★☆
3.5 (616)

US$5.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Selna Visser wou ’n vreemdeling se horlosie, wat hy by die X-straal skandeerder op Dubai se lughawe vergeet het, aan hom terugbesorg. Vir haar moeite het sy egter byna ’n maand in aanhouding in hierdie Arabiese land deurgebring. Hier tel buitelanders min, en vroue nog minder – en sy was albei. Die boek vertel egter nie net die verhaal van haar tyd agter tralies in die vreemde nie, maar ook van haar stryd teen kanker en die besluite daarna wat haar op daardie noodlotsdag in ’n ver land laat belan