Sasol Eerste Veldgids tot Paddas van Suider-Afrika (2nd ed.)

by Vincent Carruthers

★★★★☆
4.4 (625)

US$1.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Sasol Eerste Veldgids tot die Paddas van Suider-Afrika is ’n interessante gids tot die paddas van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en verstaanbare teks sal nuwelinge en aspirantnatuurkenners help om die algemeenste paddaspesies in Suider-Afrika uit te ken, te ontdek waar hulle voorkom en te leer van hul unieke gedrag en buitengewone eienskappe.