Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika

by Sean Fraser

★★★★☆
4.3 (624)

US$1.75

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Hierdie gids is deel van ’n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied ’n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.