Sasol Eerste Veldgids tot Aalwyne van Suider Afrika

by Gideon Smith

★★★★☆
3.8 (619)

US$1.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Hierdie eerste veldgids tot die aalwyne van Suider-Afrika bied ’n boeiende kennismaking met die aalwyne van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die ontluikende natuurkenner help om die algemeenste aalwyne van Suider-Afrika in tuine en in die veld uit te ken, vas te stel waar hulle voorkom en van hul unieke eienskappe leer