Sanri Steyn Omnibus 2
US$4.93
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Drie Sanri Steyn-stories in een omnibus!Sanri Steyn droom daarvan om eendag'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture — van vampiere wat op die dorp kom woon, tot'n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekk