Sanri Steyn 9: Die geraamte se geheim
US$3.80
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Daar is ’n nuwe seun in Sanri en Markus se klas; en hy het ’n buikspraakpop wat soos ’n geraamte lyk. Maar is Bennie Bene regtig net ’n pop? En is Jamahl werklik só ’n goeie buikspreker? Superjoernalis Sanri Steyn stel ondersoek in”¦