Sanri Steyn 7: Vampiere van Vlermuishoogte
US$3.50
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Sanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte – ’n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie ... waarom het Danté se pa ’n skaduwee soos ’n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?