Sanri Steyn 1: Doktor Zombos se geheime form

by Theresa van Baalen

★★★★☆
3.9 (620)

US$3.50

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Hierdie is die eerste boek in ’n splinternuwe reeks oor aspirantjoernalis Sanri Steyn en haar vriend Markus se avonture op Raaiselfontein. Die aweregse humor en lekker grillerige avonture sal seuns en meisies vasgenael hou!