Roosville Raaisels (2): Die hoenders in

by Marita van Aswegen

★★★★☆
4.1 (608)

US$4.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Die wêreldbekende, jaarlikse hoenderskou in Roosville is ’n groot gebeurtenis. Maar toe twee diamante spoorloos verdwyn, is daar konsternasie. Die diewe voel vere vir mense se waardevolle juwele. Dit gaan ’n vreeslike klad op Roosville se naam wees. Wie sal ooit weer die skou wil bywoon?