Robey Leibbrandt

by Albert Blake

★★★★★
4.6 (627)

US$4.35

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Die Suid-Afrikaanse Olimpiese bokser ROBEY LEIBBRANDT is gedurende die Tweede Wêreldoorlog deur die Nazi's op 'n epiese tog in 'n klein seiljag van Europa na Suid-Afrika gestuur. Sy missie? Om in opdrag van die Duitse militêre geheimediens as skakel tussen die Nazi's en die Ossewabrandwag te dien. Leibbrandt het ook sy eie planne gehad om 'n sluipmoord op eerste minister Jan Smuts uit te voer en die regering omver te werp. Leibbrandt het 'n aanhanger van nasionaal-sosialisme geword toe hy in 193