Reënboogrant Tieners 6: Anderkant die reënboog
US$2.00
15% OFF CODE: SAVE15
Description
Die beroering wat die aantreklike nuwe hartebreker in Hoërskool Reënboogrant veroorsaak het, het skaars bedaar, toe die nuwe meisie van die Kaap haar verskyning maak. Al die ouerns – selfs Dolf – swerm die heeltyd om die pragtige Monique