Reënboogrant Tieners 5: Hartebreker

by Louise van Niekerk

★★★★★
4.6 (613)

US$2.00

15% OFF CODE: SAVE15

Description

Daar’s ’n nuwe hartebreker in Hoërskool Reënboogrant. Hy’s baie handsome en het boonop ’n hoofrol in ’n nuwe sepie. Nou soek die vervaardigers na ’n meisie vir ’n byrol. Shani is vasberade om die rol in te palm maar Sunette gaan ook vir die oudisie en natuurlik Rachelle.